Skool Met Die Grootste Gees Musiek Video 2023. Hierdie is die amptelike musiek video vir die Skool Met Die GROOTste Gees liedjie, van Francois van Rensburg & Arri Opperman met die naam "Gaan Groot". Met trots geborg deur Gys Pitzer Motors.

Luister en deel die video met jou vriende en familie en kom ons laat dit viral gaan!

Chapters

0:00 Gys Pitzer bied aan

0:30 Wys mekaar die gees

1:08 Vers 2

2:00 Die dans

2:25 Outro